
M-Pokke: So lyk ons gereedheid, of nie...
Loading player...
Namibië se tweede geval van M-pokke is in Swakopmund aangemeld. Gesondheidminister Esperance Luvindao, wat die aankondiging in die parlement gemaak het, is gevra of die streke voorbereid is en wat die begroting is om M-pokke te beveg. Luvindao het soos volg geantwoord, of nie...

