
GOOD sê Nsfas-geld word vir aanlyndobbel gebruik
Loading player...
Die GOOD-party sê onlangse berigte wat onthul dat sommige studente hulle toelae van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente gebruik om aanlyn te dobbel is nie net tragies nie, maar 'n simptoom van 'n baie dieper krisis. Dobbel, wat hoofsaaklik gedryf word deur toenemende digitale toeganklikheid, het op 'n jaar grondslag met 45,7-persent in Suid-Afrika toegeneem. GOOD se nasionale jeug-voorsitter, Kaden Arguile.

