
Gevaar-toelaes vir korrektiewe diens beamptes oorweeg
Loading player...
Korrektiewe beamptes doen werk wat gevaarlik kan wees, en die diens se kommissaris-generaal, Raphael Hamunyela, het in die parlement voorgestel dat hulle salarisse gevaar-toelae insluit. Die beamptes werk met gewelddadige misdadigers, en is kwesbaar weens 'n gebrek aan personeel. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die Korrektiewe Diens se adjunk kommissaris-generaal, Sam Shaalulange gepraat wat die omstandighede en die belangrikheid van so 'n toelaag beklemtoon.

