NNN wil Namibië se beleggingsbeeld poets

Loading player...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het opdrag gegee dat ‘n spesiale aansporingsbeleid vir die vervaardigingsektor binne twee maande afgehandel moet wees en in werking gestel word. Die staatshoof het tydens die pasafgelope Namibiese Openbare-Private Forum ook gesê die regering is besig om verskeie belastinghervormings te implementeer om die land meer mededingend te maak:
26 Oct 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Gholf: SA se Schaper wen Mauritius Ope

Jayden Schaper van Suid-Afrika het die Amerikaner Ryan Gerard in 'n uitspeelwedstryd geklop om die Mauritius Ope te wen. Albei spelers het baansyfer op die eerste uitspeelputjie behaal, maar Schaper het 'n verstommende arend op die tweede uitspeelputjie geslaan om sy tweede DP World-toertitel te verower. Casey Jarvis van Suid-Afrika…
21 Dec 11PM 1 min

Artikel 22-komitee stook godsdiensvure in SA

Die voorsitter van die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Taalgemeenskappe, Thoko Mkhwanazi-Xaluva, sê die liggaam sal voortgaan om die Artikel 22 ad hoc-komitee te ondersteun en verwerp bewerings dat bestaande wette voldoende is. Die komitee, met die opdrag om godsdienstige en kulturele…
21 Dec 3AM 1 min

Gekaapte geboue toenemend 'n krisis in SA

Chad Thomas van IRS Forensic Investigations sê die verskuiwing van onwettige inwoners uit gekaapte geboue het 'n groeiende krisis geword. In 'n onderhoud met Newzroom Afrika na die moord op Warrick “DJ Warras” Stock, waarsku Thomas die owerhede weet watter geboue om te teiken, maar versuim om op te tree…
21 Dec 2AM 1 min

Sokker: 'Afcon kan solidariteit bevorder'

Die Soil of Africa-voorspraakbeweging het die Afrikabekertoernooi verwelkom as 'n kragtige platform vir eenheid, vrede en ekonomiese integrasie in Afrika. Die openingseremonie vind vandag plaas. 'n Woordvoerder, King Bongani Ramontja, sê sokker het in die verlede gemeenskappe bymekaar gebring en kan solidariteit op die vasteland bevorder. Hy vra leiers om…
21 Dec 1AM 1 min

SA soek strenger strawwe vir dronkbestuur

Die woordvoerder van die Padverkeersbestuurskorporasie, Simon Zwane, sê strenger strawwe vir dronkbestuur gedurende die feestyd sal 'n rol speel in die vermindering van padsterftes. Meer as 2 000 bestuurders is reeds van die land se paaie verwyder sedert die begin van Desember. Alkohol dra by tot ongeveer 30 persent van…
21 Dec 12AM 1 min