
NamPost maak toelaag-betalings se datums bekend
Loading player...
NamPost het kennis gegee dat geen maatskaplike toelaes voor 3 November betaal sal word nie, want dit is wanneer die betalingsiklus begin. Die maatskappy het ook die datums bekendgestel wanneer betalings gemaak sal word. Begunstigdes kan al die datums op die NamPost sosiale media blaaie kry. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met NamPost se woordvoerder, Joseph Teofelus, wat meer inligting gee.

