Die regering wil swak boukontrakteurs op ’n swartlys plaas; sal nooit weer met die staat kan sake doen nie

Loading player...
James de Villiers, woordvoerder van die Departement van Openbare Ondernemings en Infrastruktuur, gesels oor die regering se planne om boukontrakteurs op ’n swartlys te plaas as hulle projekte vertraag.
30 Oct 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium & Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
8 May 11AM 15 min