Nvidia kan (dalk) met nog 70% spring

Loading player...
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor Redefine en Pepkor se aankondigings van vandag, die prestasie van motorverkope vanjaar, en die aandeelpryse van groot Amerikaanse tegnologiemaatskappye.
3 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min