Wat is Operasie Vulindlela? (Ingeval jy nie geweet het nie

Loading player...
Die bekende ekonoom JP Landman verduidelik wat Operasie Vulindlela is, en deel sy mening oor die inisiatief se vordering en die samewerking tussen die regering en die privaatsektor.
4 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min