70 jaar van Omnia-innovasie

Loading player...
Louis Strydom, bemarkingsdirekteur by Omnia, gesels oor die maatskappy se groei en innovasie oor die afgelope 70 jaar.
4 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min