Vodacom wys dat sy inkomste met ‘n derde styg in die eerste helfte van die jaar

Loading player...
Shameel Joosub, bestuurshoof van Vodacom gesels oor die groep se finansiële resultate.
10 Nov 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min