Omnia se omset hou aan styg

Loading player...
Omnia het vandag sy tussentydse finansiële resultate bekend gemaak. Die groep se finansiële hoof, Stephan Serfontein, bespreek die dryfkragte agter hierdie resultate en waar hulle die grootste geleenthede vir die res van die boekjaar raaksien.
10 Nov 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min