Die regering wil vervalste heuning van die rakke kry

Loading player...
Kobus Vos, kommersiële byeboer en voorsitter van die Suid-Kaapse Byebedryfsvereniging (SKBBV), gesels oor die regering se planne om fopheuning in Desember van winkelrakke te verwyder.
11 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min