Google gaan R688 miljoen hoes oor sy negatiewe impak op die media

Loading player...
Donnavan Linley, senior ontleder by die Mededingingskommissie en tegniese leier van die markondersoek, gesels oor Google se finansieringspakket vir die media in Suid-Afrika.
13 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min