Die internet is nou deel van jou basiese behoeftes

Loading player...
Francois Viviers, uitvoerende hoof vir kommunikasie en bemarking by Capitec, gesels oor die rol van internettoegang in ekonomiese groei.
14 Nov 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min