Astral het die wind in sy vlerke

Loading player...
Astral Foods het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde September aangekondig. Die groep se finansiële hoof, Dries Ferreira, bespreek die resultate.
17 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min