Trump-houding het nie ’n impak op B20

Loading player...
Trevor Manuel, voorsitter van die G20-Afrika-kundige paneel en raadsvoorsitter van Old Mutual, en Dr Leila Fourie, uitvoerende hoof van die JSE, gesels oor die B20.
19 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min