Netcare span al hoe meer tegnologie in om mense te dokter, prosesse te Verbeter

Loading player...
Dr. Erich Bock, besturende direkteur vir die hospitaalafdeling by Netcare, gesels oor die groep se finansiële resultate.
24 Nov 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min