Kom ons bou - Past Jan Hugo

Loading player...
Manne Bediening Pretoria - Oos Byeenkoms 25 November 2025
25 Nov 2025 4AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

"Ek bid nie vir die wêreld nie" - Past Danie van Zyl

Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie. Ons spreker is…
26 May 4AM 45 min