Interkaap se busse steeds aangeval; polisie hardloop weg

Loading player...
Johann Ferreira, uitvoerende hoof van Interkaap, gesels oor hulle busse wat steeds deur taxiverenigings aangeval word en die polisie se reaksie daarop.
25 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min