SA wynlandgoedere van die beste in die wêreld

Loading player...
Salomé Geldenhuys, bestuurder vir menslike hulpbronne en volhoubaarheid by Creation Wines, gesels oor hulle wynlandgoed en die onlangse internasionale erkenning.
25 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min