Vodacom en Remgro kry hulle laaste groenlig

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek die positiewe dag op die markte en die transaksie tussen Vodacom en Remgro.
26 Nov 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min