Cell C maak na 24 jaar sy buiging op die JSE

Loading player...
Jorge Mendes, uitvoerende hoof van Cell C, gesels oor Cell C se notering op die JSE.
27 Nov 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min