Gimnasiums is nie net vir oefen nie, dis groot besigheid

Loading player...
Derick du Preez, bedryfshoof van Virgin Active, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf.
27 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min