Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor insetkoste teenoor winsgewendheid, veral met ʼn uitdagende seisoen wat vir boere voorlê in terme van voorspellings van ʼn super El Niño. Hy deel TLU SA se advies hoe boere ʼn gesonde balans…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoops- en bemarkingsbestuurder by die maatskappy Algar, Charlotte Esterhuizen. Sy gesels oor mobiele krale en kraaltoerusting. Sy gee ʼn oorsig van die voordele van ʼn mobiele kraal en hoe boere dit tot hul voordeel kan gebruik.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met ʼn Tegniese Spesialis in Plantvoeding by InteliGro, doktor Karen Truter. Sy gesels oor presisieboerdery en hoe data tot jou voordeel gebruik kan word. Baie produsente het reeds groot hoeveelhede inligting ingesamel uit opbrengskaarte, grondontledings en toerusting. Doktor Truter verduidelik hoe hierdie data ontleed…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Projekontwikkeling- en Projekbestuursleier by Candi Solar, Conrad Coertze. Hy gesels oor die belangrikheid om jou sonkragstelsel se prestasie te monitor en om dit gereeld te diens, veral in kouer maande of lang periodes van swak son en swaar weer.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Arno Moore van BISA (Bio-Insectaries SA). Hy verduidelik hoe hulle biologiese metodies toepas om vlieë op plase te beheer. Hy gee ʼn oorsig van die belangrikheid van vliegbeheer, hoe hulle program werk en hoe boere by die program kan inskakel.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.