Coenie Snyman is die Diners Club wynmaker van die jaar

Loading player...
Coenie Snyman, wynmaker by Rock of Eye, bespreek sy onlangse toekenning.
28 Nov 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min