
RUDI NAGEL - Spaarwiele, Spaarvarkies en ander Essensiële Ekstras.
Loading player...
Rudi deel sy persoonlike storie oor hoe 'n spaarwiel en 'n twee-randstuk onverwagse krisisse op 'n toer deur die Sederberge opgelos het, en hoe hierdie 'essensiële ekstras' 'n kragtige metafoor word vir God se teenwoordigheid in ons lewens.

