Wat is my regte: ⚖️ Sosiale Media: Jou Woorde, Jou Risiko 📱-09 Desember 2025

Loading player...
⚖️ Sosiale Media: Jou Woorde, Jou Risiko 📱
Ons pos daagliks sonder om twee keer te dink — maar onthou: wat jy plaas, is wettig gepubliseer. En dit kan lei tot laster-eise, haatspraak-klagtes of selfs dissiplinêre optrede by die werk.
In hierdie gesprek deel Maurice Ellis:
🔹 Wanneer jou sosiale media jou werk kan kos
🔹 Hoe om slim en veilig te deel
🔹 Wat die reg wél sê oor jou aanlyn gedrag
💬⚖️ Woorde weeg swaar — selfs aanlyn. Gebruik dit met wysheid. 🧠✨
📞 Kontak Oosthuizen Marais & Pretorius Inc by 044-601 6900 ☎️ — vir professionele regsadvies waarop jy kan staatmaak.
10 Dec 2025 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Wat is my regte: ⚖️ Immigrante in diens – Wat sê die wet? 17 Junie 2026

⚖️ WAT IS MY REGTE? | Immigrante in die werkplek – Wat sê die wet? Hierdie onderwerp is tans groot nuus in Suid-Afrika en raak baie werkgewers direk. Wat gebeur as 'n werknemer se werkpermit of verblyfstatus verval ná aanstelling? Is die werkgewer aanspreeklik? En hoe kan werkgewers hulself beskerm…
17 Jun 14 min

Van Oosthuizen Marais & Pretorius na PH Attorneys (Southern Cape) - 24 Februarie 2026

Maurice Ellis van PH Attorneys vertel meer oor hoe Oosthuizen Marais & Pretorius Inc. nou amptelik herposisioneer is as PH Attorneys (Southern Cape). Hierdie belangrike stap versterk PH Attorneys se teenwoordigheid in die Suid-Kaap en bring vir kliënte in Mosselbaai en omliggende areas toegang tot: ✔️ breër regskennis ✔️ nasionale…
5 Mar 6 min

Wat is my regte - 📜Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?📜 05 Agustus 2025

📜 💬Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? 👩‍⚖️📜 Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeë tekens van Dementia maar is nog selfstandig. ’n Volmag word opgestel om te help met besluite – maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyf…
5 Aug 2025 9 min

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 - 01 Julie 2025

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Vandag fokus Andre van Niekerk van Oosthuizen Marais Prokureurs op een van die mees strategiese maniere om jou nalatenskap te beskerm en te bestuur: trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Trusts is lankal nie meer net vir die baie rykes nie – dit is…
1 Jul 2025 13 min