Mr Price betaal dalk te veel vir Europese oorname

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor Mr Price se oorname van die NKD Group GmbH.
10 Dec 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min