Konstruksiebedryf wys tekens van lewe ná lustelose maande

Loading player...
Andries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat, gesels oor die konstruksiebedryf.
6 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min