Dit gaan geil

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor kommoditeite, staatseffekte, Donald Trump se aankondiging oor lande wat sake doen met Iran en Sasol se aandeelprys.
13 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min