Moet verlede jaar se rekord-opbrengste jou beleggingstrategie verander?

Loading player...
Herman Wheeler, welvaartbestuurder en vennoot van PSG Wealth Northcliff, deel sy mening oor die vooruitsigte vir 2026 en wat belangrik is om te weet vir ’n goeie beleggingsstrategie.
13 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min