Nuwe projek kyk na die moontlikheid om geld uit indringerplante maak

Loading player...
Ross Kettles, bedryfsbestuurder van Nuwejaars Wetlands, verduidelik wat hierdie projek behels.
13 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min