Jy kan ’n myner uit ’n myn haal, maar nie die myn uit die myner nie

Loading player...
Rudi Deysel, uitvoerende hoof van West Wits Mining, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, bedryf en wat hy doen om te ontspan.
15 Jan 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min