Nog ’n Steinhoff-hoë gaan tronk toe

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die plaaslike beurs se goeie begin van die jaar, die sterker rand, en Iwan Schelbert se tronkstraf na die Steinhoff-saga.
16 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min