Daar is heeltemal te min veeartse in Suid-Afrika

Loading player...
Dr Suenette Kotze, veearts van Korhaansrug Dieregesondheid, gesels oor die tekort aan veeartse in Suid-Afrika.
20 Jan 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min