Hoe ek my brul verloor het en dit weer terug gekry het | Brultyd

Loading player...
👉 Moenie hierdie inspirerende episode misloop nie. Luister, deel dit met ’n vriend, en laat weet wat jy dink in die kommentaar.
📌 Ondersteun ons bediening: www.baasraak.tv/ondersteun-ons
🌿 Tala Health & Wellness – Trots Borg van Baasraak TV!

Ons met groot dankbaarheid aankondig dat Tala Health & Wellness vir die volgende jaar ons Afrikaanse YouTube-kanaal borg. Hulle fokus op natuurlike gesondheid, immuniteit, energie en herstel — iets wat ons almal nodig het!

As deel van die Baasraak-familie kry jy 10% afslag op enige produk wanneer jy die coupon Baasraak10 gebruik.

👉 Bestel via my amptelike affiliate skakel: https://www.castlewalkpharmacy.com/

Elke aankoop ondersteun nie net jou gesondheid nie, maar ook ons bediening in tronke, skole en gemeenskappe deur heel Suid-Afrika. Dankie dat jy saam met ons die goeie nuus versprei! 🙌
21 Jan Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die skoene van vrede

Die Brultyd manne gesels oor die, skoene van Vrede, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 24 min

Die Swaard van die Gees

Die Brultyd manne gesels oor die, swaard van die Gees wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 34 min

Helm van Verlossing.

Die Brultyd manne gesels oor die, helm van verlossing wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 01 min

Die Skild van Geloof

Die Brultyd manne gesels oor die, skild van geloof, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 13 min