Die JSE sny sy noteringsvereistes om noterings te lok

Loading player...
Andre Visser, direkteur van Noteringsregulasies by die JSE, gesels oor die verslapping van noteringsvereistes om meer noterings te lok.
21 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min