Wat se die Bybel van besigheid

Loading player...
In hierdie Brultyd-episode van die R100 Entrepreneur-reeks gesels Coach Freek en die paneel oor God se hart vir werk, vrug en vermeerdering.

Ons kyk na:

Johannes 15 – God verwag vrug

Matteus 25 – Die gelykenis van die talente

Genesis – Adam se roeping om die aarde te bewerk

Spreuke – God se wysheid vir beplanning, integriteit en groei

Hierdie gesprek wys dat besigheid nie wêrelds is nie, maar deel van God se oorspronklike plan – mits dit met die regte motief en gehoorsaamheid gedoen word.

👉 God vra nie hoeveel jy begin het nie, maar wat jy gedoen het met wat Hy jou gegee het.

📌 Brultyd Potgooi
📅 Maandae oggende | ⏰ 06:00
🎙 Deel van die R100 Entrepreneur-reeks

🔔 Teken in, deel hierdie episode en raak saam met ons besigheid BAAS – God se manier.
22 Jan Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die skoene van vrede

Die Brultyd manne gesels oor die, skoene van Vrede, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 24 min

Die Swaard van die Gees

Die Brultyd manne gesels oor die, swaard van die Gees wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 34 min

Helm van Verlossing.

Die Brultyd manne gesels oor die, helm van verlossing wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 01 min

Die Skild van Geloof

Die Brultyd manne gesels oor die, skild van geloof, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 13 min