Hou so by jou voornemens vir die nuwe jaar

Loading player...
Geestesmentor Liezel van der Westhuizen verduidelik hoe om by jou voornemens vir die nuwe jaar te bly.
23 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min