Daniël se Storie - Prof Theo Burger

Loading player...
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 27 Januarie 2026.

🎙 Wil jy jou eie program of podcast begin?
By Baasraak Uitsaai Netwerk help ons mense, bedienings en besighede om hul eie podcasts en programme te skep — en om dit uit te saai op:
Spotify, Apple Podcasts, Google Podcasts
YouTube
Baasraak TV
Potgooi Radio
Heartbeat FM (±200 000 luisteraars)

Jy kry nie net ’n opname nie — jy kry ’n gehoor.
� Wil jy jou eie program of podcast begin?

As jy belangstel om jou stem op TV, Radio, FM en Podcast platforms te hê, stuur die woord UITSAAI per WhatsApp na 069 030 3649.

Baasraak Uitsaai Netwerk
Waar stemme stories word.
27 Jan 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

"Ek bid nie vir die wêreld nie" - Past Danie van Zyl

Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie. Ons spreker is…
26 May 4AM 45 min