Die elektriese toestelle in jou huis voldoen heel waarskynlik nie aan die nodige standaarde nie

Loading player...
Connie Jonker, voorsitter van Safehouse, skets ’n prentjie van hoe onveilig Suid-Afrikaanse elektriese toestelle skynbaar is.
27 Jan 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min