JANNIE PUTTER - Jy Kan Nie Vashou Nie: Loslaat, Foute, Geloof en ’n Lewe van Avontuur

Loading player...
In hierdie diepgaande en inspirerende podcast-episode gesels ons met Janni Putter – geestelike afrigter, skrywer, motiveringspreker en mental coach – oor die krag van loslaat.

Ons praat oor hoekom mense so vas klou aan foute, mislukkings en selfs suksesse, en hoe dit ons vryheid, groei en vreugde steel. Janni verduidelik waarom dit noodsaaklik is om vinnig te vergeet – nie net jou mislukkings nie, maar ook jou oorwinnings – sodat vrees nie jou lewe beheer nie.
26 Jan Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Jannie Puntter: Aanhou wen – Moenie ophou net voor die water stroom nie

In hierdie bemoedigende episode van Radio Cape Pulpit deel Jannie Puntter ‘n kragtige boodskap oor die belangrikheid om aan te hou, selfs wanneer dit moeilik raak. Hy gebruik die metafoor van ‘n waterpomp: jy pomp en pomp, die water word swaarder in die pyp, maar jy sien nog niks water…
15 Jun 5 min