
Oop & Eerlik_James de Villiers_Wat is "Eiewaarde"?
Loading player...
Hoe dink ek oor my eie waarde? As Christene word ons geleer ek moet niks wees nie sodat Jesus alles in my kan wees. Daar is verskeie Skrifte wat aangehaal word oor identiteit en nederigheid. Tog is daar 'n verwarring oor wat "Eiewaarde" werklik beteken en hoe ek as Christen dit in perspektief kan sien. Hierdie gesprek met James de Villiers, sielkundige, klaar hopelik meeste van hierdie onduidelikhede en misvattings op.
Kom ons ontdek, leer meer en leef volluit!
Kom ons ontdek, leer meer en leef volluit!





