MARRIAGE HOUR met KOBUS PAUW - Die Krag van Eerlikheid in die Huwelik | Bou Vertroue en Intimiteit
Loading player...
Hoe belangrik is eerlikheid regtig in ’n huwelik? In hierdie insiggewende episode gesels Kobus Pauw, huweliksberader van Connection Impact, oor die krag van eerlikheid en hoe dit vertroue, emosionele veiligheid en ware intimiteit in jou huweliksverhouding bou.
As jy voel daar is afstand tussen jou en jou maat, of as jy doelbewus wil bou aan ’n sterker, gesonder huwelik, is hierdie gesprek vir jou.
As jy voel daar is afstand tussen jou en jou maat, of as jy doelbewus wil bou aan ’n sterker, gesonder huwelik, is hierdie gesprek vir jou.