Staan op en moenie bang wees nie.

Loading player...
Sondag 15de Februarie 2026, Verheerliking Sondag
Teks: Matteus 17:1-9
Tema: Staan op en moenie bang wees nie.
Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
'n Soort oorgangsondag, ons sluit die tydperk van Epifanie af en begin, soos Jesus, ons op Jerusalem rig. Ons beweeg weg van die seisoen waar ons gefokus het op die verskyning, bekendmaking en openbaring van Jesus en beweeg na die seisoen waar ons fokus op sy lydingspad. Sondag is dié dag wat ons iets van Jesus se hemelse heerlikheid ervaar.
15 Feb Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Jesus is Here van almal.

Sondag 17de Mei 2026, Dit is die 7de Sondag na Paasfees. Teks: Handelinge 10: 34 tot43 Tema: Jesus is Here van almal. Prediker: Ds .Danielle Laubscher-Rheeder
17 May 25 min

Nuwe lewe deur afhanklikheid

Sondag 24ste Mei 2026, Pinksterfees Teks: Handelinge 2: 1 tot 21 Tema: Nuwe lewe deur afhanklikheid Prediker: Ds. Auke Compaan
24 May 32 min