MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Bybelse Leierskap 152: Romeine 13 & 14 Verduidelik: Gesag en Gehoorsaamheid
Loading player...
In hierdie episode van die Markplek Ambassadeurs-podcast van CBMC Suid-Afrika op Radio Kaapse Kansel, gesels Harm Engelbrecht oor Romeine 13 en 14 en wat dit vir Christene in die Markplek beteken.
Wat sê die Bybel oor onderdanigheid aan gesag en die owerheid? Hoe moet entrepreneurs, sakelui en leiers Bybelse beginsels toepas in hul werksplek? En hoe hanteer ons verskille in waardes en gewetens sonder om verdeeldheid te veroorsaak?