Shoprite neem nou net besluite op KI-inligting

Loading player...
Minnaar Pieters, hoof van KI-transformasie by Shoprite, gesels oor hulle afdeling vir kunsmatige intelligensie.
4 Mar 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sement is Cashbuild se trekpleister

Die kleinhandelaar Casbuild het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Desember bekendgemaak. Die omset het met 3% gestyg, terwyl die wins met 16% toegeneem het. Hanré Bester, die finansiële hoof, gesels oor die resultate.
4 Mar 11AM 6 min

Die Woolies-skip het gedraai

Woolworths het vandag tussentydse resultate bekendgemaak. Die omset het met 5% gestyg, terwyl die wesensverdienste met 8,4% toegeneem het. Die uitvoerende hoof, Roy Bagattini, bespreek die resultate.
4 Mar 11AM 12 min