Alles is teen my - Prof Theo Burger

Loading player...
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 17 Maart 2026
17 Mar 2PM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

"Ek bid nie vir die wêreld nie" - Past Danie van Zyl

Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie. Ons spreker is…
26 May 4AM 45 min