Agriskoops - 27 Maart 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy vertel meer oor Baytrack se persoonlike opsporingstelsels. Die stelsels help boerderye en ander besighede om meer doeltreffend te werk en is maklik om te installeer en gebruik.
27 Mar 7AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 14 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Ronél Joubert. Sy is ʼn dierevoedingskundige by die veevoermaatskappy Feedtek . Ronel gee meer agtergrond oor Feedtek, wie hulle is en wat hulle doen. Sy verduidelik ook wat Feedtek anders maak as ander in die mark en watse voordele hulle produkte vir boere…
14 Apr 3AM 5 min

Agriskoops - 13 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Corne van der Westhuizen van Pannar Seed. Hy vertel ons meer van hulle nuwe produkte, wat hierdie nuwe produkte in praktiese terme vir boere op die land beteken en waarop Pannar fokus wanneer hulle nuwe saadvariëteite ontwikkel.
13 Apr 3AM 5 min

Agriskoops - 10 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel ons meer oor die belangrikheid van kalsium in ’n aartappel bemestingsprogram. Sy verduidelik ook wanneer en hoe kalsium toegedien moet word vir aartappel verbouing.
10 Apr 2AM 5 min

Agriskoops - 9 April 2026

Op vandag se Agriskoops luister ons na ʼn insetsel deur Bennie van Zyl. Hy is die hoofbestuurder van die landbouorganisasie TLU SA. Hy gesels oor die impak van bek-en-klouseer op die diere wat dit onder lede het, die boere aan wie hierdie diere behoort en dan uiteindelik ook die eindverbruiker…
9 Apr 2AM 4 min

Agriskoops - 8 April 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac en vertel meer oor hul draadlose opsporingseenheid. Sy verduidelik hoe dit verskil van tradisionele GPS-opsporingstelsels en watter gebruikers die meeste daarby sal baat.
8 Apr 1AM 3 min