Nettie Neser word lank oor ʼn ene meneer Brown ondervra. Shirley ry om die aand op Kleinbult oor te slaap, maar dit word ʼn uitstappie met ʼn lelike nadraai.
Season 1 / Episode 6
5 Apr
Afrikaans
South Africa
Drama Joe Kleinhans, Bettie Kemp
Vincent daag nie by Juliana se prokureur op nie. Sy is baie ongelukkig daaroor en staan hom by sy huis voor. Hulle gee mekaar gas. Iemand nooi vir Vincent speelpark toe met ʼn doel.
Rachel Wolvaardt en Philip Putter het duidelik nie ooghare vir mekaar nie. Philip besluit dis tyd om die goeie werk wat sy oorlede vrou gedoen het, te laat herleef. Wat doen hy? Wie loop op sy spoor?
Dis nou maar een maal hoe die lewe is: Vincent Vogel kry die een oomblik ʼn onverwagse fantastiese aanbod, en die volgende oomblik ontvang hy nuus wat hom byna ʼn hartaanval gee.
Rachel Wolvaardt doen haar ding, al beteken dit sy meng by ʼn polisie-ondersoek in. Dit ontstel kaptein Van Rooy. Hoe minder Magriet Manders wil glo sy was by die bankroof betrokke, hoe meer dui inligting op die teendeel.
Daar is ʼn bankroof in Maraisburg. Kaptein Van Rooy besef onmiddellik daar’s ooreenkomste tussen dié bankroof en die een van Standard Bank in 1977 in Krugersdorp. Hy besef die media gaan op die dorp toesak. Waarop hy nie voorbereid was nie, is dat die top- ondersoekende joernalis wat daar opdaag,…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.